Ou Testament

Nuwe Testament

Daniël 4:12 Afrikaans 1983 (AFR83)

Sy blare was mooi en sy vrugte was groot,daar was genoeg kos aan hom vir die hele wêreld.Onder hom het die wilde diere skaduwee gesoek,en in sy takke het die voëls nes gemaak.Alles wat leef, het van hom hulle kos gekry.

Lees volledige hoofstuk Daniël 4

Kyk Daniël 4:12 in konteks