Ou Testament

Nuwe Testament

Daniël 4:1-2 Afrikaans 1983 (AFR83)

1. “Koning Nebukadnesar aan al die volke, nasies en taalgroepe wat oor die hele wêreld woon: Voorspoed!

2. “Ek betuig met blydskap dat ek die tekens en wonders wat die allerhoogste God gedoen het, kon belewe.

Lees volledige hoofstuk Daniël 4