Ou Testament

Nuwe Testament

Daniël 2:34 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe u nog so kyk, breek daar 'n klip los sonder dat 'n hand daaraan geraak het en dit tref die beeld teen die voete van yster en klei en verpletter dit.

Lees volledige hoofstuk Daniël 2

Kyk Daniël 2:34 in konteks