Ou Testament

Nuwe Testament

Daniël 12:7 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe hoor ek die man praat wat die linneklere aangehad het en bokant die water gestaan het. Hy het sy regter- sowel as sy linkerhand na die hemel toe opgesteek en 'n eed afgelê by Hom wat ewig lewe, en het geantwoord: “Die hele vasgestelde tyd. Wanneer die gewyde volk se mag heeltemal vernietig is, sal al hierdie dinge ophou.”

Lees volledige hoofstuk Daniël 12

Kyk Daniël 12:7 in konteks