Ou Testament

Nuwe Testament

Daniël 11:6 Afrikaans 1983 (AFR83)

Na verloop van tyd sal hulle met mekaar 'n bondgenootskap aangaan, en die dogter van die koning van die suide sal aan die koning van die noorde as vrou gegee word om die bondgenootskap te bekragtig. Sy sal egter nie haar invloed daar behou nie, en haar pa sal geen gesag daar hê nie. Sy en dié wat haar gebring het, en ook haar pa en haar man, sal in dié tyd ondergaan.

Lees volledige hoofstuk Daniël 11

Kyk Daniël 11:6 in konteks