Ou Testament

Nuwe Testament

Daniël 11:4 Afrikaans 1983 (AFR83)

Maar sy mag sal skaars gevestig wees of sy koninkryk sal opgebreek en volgens die vier windstreke verdeel word. Dit sal nie na sy nakomelinge oorgaan nie. Sy koninkryk sal omgekeer word en na heeltemal ander persone toe oorgaan, en hulle sal nie die mag hê waaroor hy beskik het nie.

Lees volledige hoofstuk Daniël 11

Kyk Daniël 11:4 in konteks