Ou Testament

Nuwe Testament

Daniël 11:36 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Die koning van die noorde sal maak soos hy wil en sal hom verhef en hom groter hou as enige god. Selfs teen die ware God sal hy ongehoorde dinge sê. Hy sal daarmee aanhou totdat die tyd van God se toorn oor sy volk verby is, want wat besluit is, sal gebeur.

Lees volledige hoofstuk Daniël 11

Kyk Daniël 11:36 in konteks