Ou Testament

Nuwe Testament

Daniël 11:20 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hy sal opgevolg word deur iemand wat 'n belastinggaarder sal aanstel om die rykdom van die koninkryk te vergroot. Dié koning sal binne enkele jare om die lewe gebring word, maar nie in die openbaar of in 'n geveg nie.

Lees volledige hoofstuk Daniël 11

Kyk Daniël 11:20 in konteks