Ou Testament

Nuwe Testament

Daniël 11:2 Afrikaans 1983 (AFR83)

Wat ek jou nou gaan vertel, staan vas. Daar sal nog drie konings oor Persië regeer, en dan 'n vierde, wat ryker as al die voriges sal wees. As hy deur sy rykdom magtig geword het, sal hy die hele wêreld teen die Griekse ryk opsweep.

Lees volledige hoofstuk Daniël 11

Kyk Daniël 11:2 in konteks