Ou Testament

Nuwe Testament

Daniël 11:17 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hy sal besluit om die volle krag van sy koninkryk teen die koning van die suide in die stryd te werp en sal, om dié se koninkryk te vernietig, met hom 'n bondgenootskap sluit en dit bekragtig deur aan hom 'n besonderse meisie as vrou te gee. Die plan sal egter nie geluk nie, daar sal niks van kom nie.

Lees volledige hoofstuk Daniël 11

Kyk Daniël 11:17 in konteks