Ou Testament

Nuwe Testament

Daniël 10:11 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die man sê toe vir my: “Daniël, jy vir wie God liefhet, gee ag op wat ek vir jou gaan sê, en staan regop. Ek is na jou toe gestuur.”Toe hy dit vir my sê, het ek bewend regop gaan staan.

Lees volledige hoofstuk Daniël 10

Kyk Daniël 10:11 in konteks