Ou Testament

Nuwe Testament

Daniël 1:4 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die jongmanne moes sonder liggaamsgebrek wees, mooi, toegerus met kennis, verstandig, bekwaam en in staat om in die paleis diens te doen. Hulle moes onderrig word in die Galdeërs se skrif en taal.

Lees volledige hoofstuk Daniël 1

Kyk Daniël 1:4 in konteks