Ou Testament

Nuwe Testament

Daniël 1:20 Afrikaans 1983 (AFR83)

In enige saak wat wysheid en insig vereis het en waaroor die koning hulle uitgevra het, was hulle tien maal beter as al die towenaars en voorspellers in sy hele koninkryk.

Lees volledige hoofstuk Daniël 1

Kyk Daniël 1:20 in konteks