Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 4:4 Afrikaans 1983 (AFR83)

Saul se seun Jonatan het 'n seun gehad met gebreklike voete. Hy was vyf jaar oud toe die tyding oor Saul en Jonatan uit Jisreël gekom het, en die vrou wat hom versorg het, het hom opgetel en gevlug, maar in haar haas het hy geval en so kreupel geword. Sy naam was Mefiboset.

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 4

Kyk 2 Samuel 4:4 in konteks