Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 24:10 Afrikaans 1983 (AFR83)

Nadat hy die volk laat tel het, het Dawid se gewete hom gekwel. Hy het teenoor die Here bely:“Ek het swaar gesondig met wat ek gedoen het.Vergewe tog nou my oortreding, Here!Waarlik, ek het baie dwaas opgetree.”

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 24

Kyk 2 Samuel 24:10 in konteks