Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 2:29 Afrikaans 1983 (AFR83)

Abner en sy manskappe het die nag deur met die Jordaanvallei langs getrek. Hulle het die Jordaan oorgesteek en Maganajim al met die Bitronloop langs bereik.

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 2

Kyk 2 Samuel 2:29 in konteks