Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 2:23 Afrikaans 1983 (AFR83)

Maar hy het bly weier om weg te draai. Toe steek Abner hom sommer na agter toe met die spies in die maag, sodat dit by sy rug uitkom. Asael het net daar in sy spore dood neergesak. Elkeen wat op die plek gekom het waar hy geval het, het 'n oomblik gaan staan.

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 2

Kyk 2 Samuel 2:23 in konteks