Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 19:8 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die koning het toe buitetoe gegaan en in die stadspoort gaan sit. Daar is toe aan al die manskappe vertel: “Kom kyk, die koning sit in die stadspoort.”Toe het al die manskappe van die koning voor hom verskyn. Israel het intussen huis toe gevlug.

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 19

Kyk 2 Samuel 19:8 in konteks