Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 19:6 Afrikaans 1983 (AFR83)

U het mos nou u haters lief en u haat die mense wat vir u liefhet. Ja waarlik, u gee vandag te kenne dat u nie vir aanvoerders en manskappe omgee nie. Vandag weet ek beslis: as Absalom maar net kon gelewe het, kon ons vandag net sowel almal dood gewees het; u sou dan in u skik gewees het!

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 19

Kyk 2 Samuel 19:6 in konteks