Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 18:24 Afrikaans 1983 (AFR83)

Terwyl Dawid in die stadspoort sit, klim die wag na die uitkykpos op die poort se dak en kyk rond of hy nie dalk iets sien nie. En juis toe kom daar iemand alleen aangehardloop.

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 18

Kyk 2 Samuel 18:24 in konteks