Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 18:18 Afrikaans 1983 (AFR83)

Dit was dieselfde Absalom wat die gedenkteken in die koningslaagte opgerig het om homself te vereer, omdat hy gesê het hy het nie meer 'n seun om sy naam in gedagtenis te hou nie. Daarom het hy die gedenkteken na homself vernoem en dit word nou nog genoem: “Absalom se Gedenkteken”.

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 18

Kyk 2 Samuel 18:18 in konteks