Ou Testament

Nuwe Testament

2 Samuel 13:32 Afrikaans 1983 (AFR83)

Maar Jonadab seun van Dawid se broer Samma het gesê: “U moet tog nie dink hulle het al die jongmanne, die koning se seuns, doodgemaak nie. Net Amnon is dood. Waarlik, daar was moord in Absalom se oë vandat Amnon sy suster Tamar onteer het.

Lees volledige hoofstuk 2 Samuel 13

Kyk 2 Samuel 13:32 in konteks