Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 8:17-18 Afrikaans 1983 (AFR83)

17. Daarna is Salomo na Esjon-Geber en na Elat toe, aan die see by Edom.

18. Hiram het vir hom skepe gestuur en ervare seemanne onder bevel van hulle eie offisiere. Hulle het met die manne van Salomo saamgegaan na Ofir toe en daar sowat vyftien en 'n half ton goud vir koning Salomo gaan haal.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 8