Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 8:11 Afrikaans 1983 (AFR83)

Salomo het die dogter van die farao uit die Dawidstad laat trek na die paleis toe wat hy vir haar gebou het, “want,” het hy gesê, “'n vrou van my kan nie in die paleis van koning Dawid van Israel woon nie; dit is 'n heiligdom, want die ark van die Here het daar gestaan.”

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 8

Kyk 2 Kronieke 8:11 in konteks