Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 7:5 Afrikaans 1983 (AFR83)

Koning Salomo het twee en twintig duisend beeste en honderd en twintig duisend stuks kleinvee geoffer. So het die koning en die hele volk die tempel van God ingewy.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 7

Kyk 2 Kronieke 7:5 in konteks