Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 7:3 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe al die Israeliete sien dat die vuur en die magtige teenwoordigheid van die Here op die tempel af kom, het hulle op die plaveisel gekniel. Hulle het in eerbetoon gebuig en die Here geloof: “Want Hy is goed, aan sy liefde is daar geen einde nie.”

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 7

Kyk 2 Kronieke 7:3 in konteks