Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 7:22 Afrikaans 1983 (AFR83)

En die mense sal sê: Omdat daardie volk vergeet het van die Here die God van hulle voorvaders, wat hulle uit Egipte gebring het. Hulle het hulle aan ander gode verbind en voor hulle gebuig en hulle gedien. Daarom het Hy al hierdie groot rampe oor sy volk gebring.”

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 7

Kyk 2 Kronieke 7:22 in konteks