Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 7:11 Afrikaans 1983 (AFR83)

So het Salomo dan die huis van die Here en die koninklike paleis voltooi. Alles wat Salomo onderneem het aan die huis van die Here en aan sy eie paleis, is voorspoedig afgehandel.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 7

Kyk 2 Kronieke 7:11 in konteks