Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 6:6-9 Afrikaans 1983 (AFR83)

6. totdat Ek Jerusalem gekies het sodat my Naam daar kan wees, en vir Dawid sodat hy oor my volk Israel kon regeer.’

7. “My vader Dawid was van voorneme om 'n tempel te bou vir die Naam van die Here die God van Israel,

8. maar die Here het vir my vader Dawid gesê: ‘Dat dit jou voorneme is om 'n tempel vir my Naam te bou — dit is goed dat jy die voorneme het.

9. Maar nie jý sal die tempel bou nie; jou seun wat uit jou voortgekom het, hý sal die tempel vir my Naam bou.’

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 6