Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 6:36 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Sou hulle teen U sondig, want daar is nie 'n mens wat nie sondig nie, en U in u verontwaardiging hulle aan 'n vyand oorgee sodat hulle as gevangenes weggevoer word na 'n land, ver of naby,

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 6

Kyk 2 Kronieke 6:36 in konteks