Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 6:3 Afrikaans 1983 (AFR83)

Daarna het die koning sy gesig na die hele gemeente van Israel toe gedraai en die hele gemeente van Israel geseën terwyl hulle daar staan.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 6

Kyk 2 Kronieke 6:3 in konteks