Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 4:4 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die waterbak het gerus op twaalf gegote beeste, drie na die noorde, drie na die weste, drie na die suide en drie na die ooste gerig. Die waterbak was bo-oor hulle, en almal se agterkante was onder die bak in.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 4

Kyk 2 Kronieke 4:4 in konteks