Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 4:22 Afrikaans 1983 (AFR83)

die skêre, die komme vir die besprinkeling, die panne en die vuurbakke, alles van suiwer goud. Ook die ingang van die tempel, sy deure, die binnekant van die Allerheiligste en die deure van die voorste heiligdom was van goud.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 4

Kyk 2 Kronieke 4:22 in konteks