Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 35:14 Afrikaans 1983 (AFR83)

Daarna het die Leviete vir hulleself en die priesters vleis gaargemaak, want die priesters uit die nageslag van Aäron was tot die nag toe besig om die brandoffers en die vetgedeeltes as offers te verbrand. Die Leviete moes dus vir hulleself en vir die Aäronitiese priesters vleis gaarmaak.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 35

Kyk 2 Kronieke 35:14 in konteks