Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 34:3 Afrikaans 1983 (AFR83)

In die agste jaar van sy regering, toe hy nog 'n jong man was, het hy begin om die God van sy voorvader Dawid te dien, en in die twaalfde jaar het hy begin om Juda en Jerusalem te suiwer van hoogtes, gewyde pale, gesnede en gegote beelde.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 34

Kyk 2 Kronieke 34:3 in konteks