Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 34:21 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Gaan raadpleeg die Here namens my en namens almal wat nog oor is van Israel en Juda. Raadpleeg Hom oor die inhoud van die boek wat gekry is. Ons voorvaders was ongehoorsaam aan die woord van die Here en het nie gehandel in ooreenstemming met alles wat in hierdie boek staan nie. Daarom is die toorn van die Here wat op ons uitgestort gaan word, groot.”

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 34

Kyk 2 Kronieke 34:21 in konteks