Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 34:11 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hulle het die geld vir die vakmanne en bouwerkers gegee om gekapte klip en balke te koop en die vertrekke wat onder die konings van Juda in verval geraak het, weer op te bou.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 34

Kyk 2 Kronieke 34:11 in konteks