Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 32:1 Afrikaans 1983 (AFR83)

Na dié gebeure, waarin Hiskia sy trou betoon het, het koning Sanherib van Assirië op die toneel gekom. Hy het Juda ingeval en die vestingstede beleër met die bedoeling om deur hulle verdediging te breek.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 32

Kyk 2 Kronieke 32:1 in konteks