Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 31:16 Afrikaans 1983 (AFR83)

Daarnaas het hulle ook toewysings gedoen aan die seuntjies van drie jaar en ouer wat in die register opgeneem is, almal wat een of ander tyd in die tempel sou kom vir die tempeldiens en die wagbeurte binne hulle afdelings, soos dit van dag tot dag nodig sou wees.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 31

Kyk 2 Kronieke 31:16 in konteks