Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 31:13 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die amptenare tot beskikking van Kenanja en sy ampsgenoot Simi was Jegiël, Asasja, Nagat, Asael, Jerimot, Josabad, Eliël, Jismakja, Magat en Benaja. So het koning Hiskia en die hoof van die tempel, Asarja, dit gereël.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 31

Kyk 2 Kronieke 31:13 in konteks