Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 31:1 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe alles verby was, is al die Israeliete uit na die stede van Juda toe, almal wat by die fees was. Hulle het in die hele Juda en Benjamin en ook in Efraim en Manasse die klippilare afgebreek, die gewyde pale afgekap en die hoogtes en altare verwoes. Eers nadat alles vernietig is, is die Israeliete terug na hulle stede toe, elkeen na sy eie stukkie grond toe.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 31

Kyk 2 Kronieke 31:1 in konteks