Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 30:15 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hulle het die paaslam geslag op die veertiende van die tweede maand. Die priesters en die Leviete het skaam gekry en hulle gewy en die brandoffers geoffer in die huis van die Here.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 30

Kyk 2 Kronieke 30:15 in konteks