Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 29:16 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die priesters het die huis van die Here binne gaan skoonmaak. Hulle het alles wat nie rein was nie, wat hulle in die tempel van die Here gekry het, na die voorhof toe uitgebring, en die Leviete het dit gevat en dit buite in die Kedrondal gaan weggooi.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 29

Kyk 2 Kronieke 29:16 in konteks