Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 28:23 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hy het offerandes gebring vir die gode van Damaskus wat hom verslaan het, met die redenasie: “Die gode van Aramese konings het hulle gehelp; nou bring ek vir daardie gode offerandes dat hulle my ook kan help.”Maar dié gode het sy val en dié van die hele Israel verhaas.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 28

Kyk 2 Kronieke 28:23 in konteks