Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 28:15 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die manne wie se name genoem is, het toe die gevangenes onder hulle sorg geneem. Hulle het uit die buit klere geneem vir almal wat nie klere gehad het nie, die gevangenes voorsien van klere, skoene, kos en water, salf aan hulle wonde gesmeer, almal wat nie kon loop nie, op donkies gehelp en hulle weggebring na Jerigo die palmstad toe, by hulle volksgenote. Daarna is die manne terug Samaria toe.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 28

Kyk 2 Kronieke 28:15 in konteks