Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 28:1-2 Afrikaans 1983 (AFR83)

1. Agas was twintig toe hy koning geword het, en hy het sestien jaar in Jerusalem geregeer. Hy het nie gedoen wat reg is in die oë van die Here soos sy voorvader Dawid nie.

2. Hy het die pad geloop van die konings van Israel en hy het selfs beelde van die Baäls laat giet.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 28