Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 25:9 Afrikaans 1983 (AFR83)

Maar Amasia vra vir die man van God: “En wat dan van die drie en 'n halwe ton silwer wat ek vir die Israelitiese leërafdeling betaal het?”En die man van God antwoord: “Die Here kan u meer as dit gee.”

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 25

Kyk 2 Kronieke 25:9 in konteks