Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 24:12 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die koning en Jojada het die geld oorhandig aan die mense wat vir die instandhouding van die huis van die Here moes sorg, en dié het klipkappers en ander vakmanne in diens geneem om die huis van die Here te herstel, en ook vakmanne in yster en brons vir die opknapwerk.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 24

Kyk 2 Kronieke 24:12 in konteks