Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 23:8 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die Leviete en die hele Juda het alles gedoen wat die priester Jojada beveel het. Elkeen het sy manne geneem, dié wat op die sabbat diens moes doen sowel as dié wat klaar was met hulle diens, want die priester Jojada het nie die priesterafdelings laat verdaag nie.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 23

Kyk 2 Kronieke 23:8 in konteks