Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 23:1 Afrikaans 1983 (AFR83)

In die sewende jaar het Jojada besluit om op te tree. Hy het 'n paar bevelhebbers oor honderd in sy vertroue geneem: Asarja seun van Jerogam, Ismael seun van Joganan, Asarja seun van Obed, Maäseja seun van Adaja, en Elisafat seun van Sikri.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 23

Kyk 2 Kronieke 23:1 in konteks